Mense wat verby skuur
almal volgens die reels van natuur
Die chemie van ons wat bestaan
met alles wat ons veklaar
die onbekende spasies
van dinge….
wat ons nie verstaan;
met die aanhoudende dink van lewe
en wat ons daarin wil vind- laat my terug wens na die eenvoudige
denke van n kind.
Want soos n boek onderdaning aan my lesers
wat my hart beskryf op lee wit papiere, die fasiere dele van wie
ek is- my siel stadig oopvlek my hart ooptrek.
Gevorm deur die hand van my skrywers
wat daagliks n hoofstuk voltooi
my hart, my menswees my dryfs gees,
dit wat my laat bestaan , maar ook
dit wat vergaan..
J.C Jacobs