Archives for August 11, 2013

DIE AANGESIG VAN LIEFDE/THE FACE OF LOVE

DIE AANGESIG VAN LIEFDE

Wanneer ek na jou beeld staar
sien ek almal wie ek het en ooit sal liefhê
en jou oë ‘n blou somerslug
wat die kern van my siel opwarm
Die albaster perfeksie van jou gelaat
bekroon jou glansende skoonheid
Jou uitlokkende mond trek my nader
om jou soet smaak te geniet
om jou geheime te raai
versteek agter ‘n enigmatiese glimlag
Jy is soos ‘n geheime rendezvous
begeer deur almal
Tyd kan nie gedifineer word nie
want jy is oneindigend
in jou vryheid
Gesig van my geliefde
die aangesig van liefde

THE FACE OF LOVE

When I gaze upon your countenance
I see all who I have and will still love
and your eyes a blue summer sky
warming the very core of my being
The alabaster perfection of your skin
crowning your lustrous beauty
Your inviting mouth drawing me in
to savour your sweet taste
to guess at your secrets
hidden behind an enigmatic smile
You are like a secret rendezvous
hankered after by all
Time cannot be defined
for you are infinite
in your freedom
Face of my beloved
the face of love

Inspired by:
The Face of Love, by Ingrid Jonker